|
Aartappels De Lux
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Bijgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: Groot aartappels (soveel as wat nodig is vir die hoeveelheid eters)
tamatieskywe
kaassnye
olie of botter vir braai
sout
peper
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Kook die groot aartappels tot amper gaar en maak twee snye in die lengte af, maar moenie dwarsdeur sny nie. Plaas 'n skyrfie tamatie in een sny en 'n sny kaas in die ander sny. Plaas op bakplaat, bedrup met olie of sny stukkies botter bo-oor, sprinkel met sout en peper. Bak tot kaas begin smelt en aartappels deurgaar is .
|
|
|